Om te gee,
om om te gee,
om te help,
om te luister,
om te wys jy het lief,
om te glo dat iemand jou ook lief het,
om regtig belang te stel,
om te doen wat Jesus sou doen in 'n situasie...
Dit is Liefde...Jesus liefde.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Dads het daai liefde en genade om net te kan gee, vergewe en lief te he... ek beny hom dit!
ReplyDeleteHou aan, jou woorde beteken so baie vir almal wat dit raaklees, vir my definitief...
Raak gese !
ReplyDeleteAdrian