Thursday, June 10, 2010

Aandagafleibaarheids-sindroom...

Besig om te kyk op Supersport
hoe die Bokke die All Blacks breek.
Habana pas 'n drie gaan druk
en Morne natuurlik oor geskop !
My bloed is groen...
Springbokgroen..
Ons kry weer die bal,
Fourie du Preez systap na links,
reguit doellyn...my vrou stap kaal uit stort...
Dit is aandagafleibaarheid-sindroom.

2 comments:

  1. Dis nie net as jy rugby probeer kyk nie... Hmmm... xxx

    ReplyDelete
  2. Dis altyd ongelooflik hoe jy met die laaste vers `n verrassende kinkel in jou kabel sit- wys net hoe talentvol jy is en ek is trots op jou seun xxx

    ReplyDelete