Die wiel van die lewe loop stadig,
maar seker.
Verseker is ons soms onder...
diep onder.
Dan draai hy stadig, en stadig, baie stadig,
begin ons weer asem haal.
Dit neem tyd,
en net God beheer daardie tyd,
die tyd van die wiel...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Isit nie wonderlik dat `ons` nie in beheer van ons draaiende wiel is nie.. `as God vir ons is wie kan teen ons wees?`
ReplyDelete